Oolfant se potgooi
Welkom by oolfant se potgooi. Ons leuse is oos, wes, tuis bes, want ons wil van tuisonderwys ontwerperonderwys maak.
Oolfant se potgooi
Drie anderster vaardighede om jou kind te leer
•
Marisa Haasbroek
•
Season 2
•
Episode 14
In hierdie episode deel ek graag met jou drie anderster vaardighede deel wat ek dink elke liewe tuisgeskoolde kind moet hê. En ek gebruik stories om dit vir jou te verduidelik. So, hierdie episode is 'n lekker ene om saam met jou kinders te luister.
- Kom hoor die storie van die rooftog in die klaskamer.
- En die een van die seuntjie wat met die ketel gespeel het.
- En die een van die vrou wat nie geweet het hoe om haar eie skottelgoed te was nie.