Oolfant se potgooi

'n Hegte gesin deel STORIES!

June 28, 2024 Karin van Oostrum Season 4 Episode 1
'n Hegte gesin deel STORIES!
Oolfant se potgooi
More Info
Oolfant se potgooi
'n Hegte gesin deel STORIES!
Jun 28, 2024 Season 4 Episode 1
Karin van Oostrum

’n Hegte gesin deel stories!

 Akademie is maar een klein deeltjie van die lewe. Dis die ander deel wat jou kinders gaan onthou lank nadat hulle klaar is met skool, die dinge wat julle gesin saam gedoen het en onbreekbare bande tussen julle laat ontstaan het. 

 Kom luister hoe jy jou kind se nuuskierigheid oor waar hy én jy vandaan kom kan gebruik om hom stewig in sy geskiedenis te anker, en om hom met selfvertroue die toekoms te kan laat ingaan. En al wat jy eintlik hoef te doen, is gesels en stories te vertel – van homself en sy en jou geskiedenis, en enige ander storie wat julle nader aan mekaar kan bind.

NS: Nuut, en weet nie waar om te begin nie? Begin hier: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/gratis-verniet/

Kom loer ook in by https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/ vir kursusse wat ideaal is om die nodige tyd aan akademie te bestee, sonder om die belangrike geselstyd af te skeep:

·       15-Minuut Afrikaans

·       Sinne wat sing

·       Kom ons skryf ‘n opstel

·       21 dae na sukses as tuisskoolma

·       Omvattend Afrikaans Gr1, 2 en 3, wat jy van ons webblad www.oolfant.com af kan bestel.

Show Notes