Oolfant se potgooi
Oolfant se potgooi
Hou hulle vas!
Hou hulle vas!
Is jy en jou kind op dieselfde golflengte? Nee, ek bedoel nou regtig: Kan julle mekaar opvang?
Kom hoor hoekom dit so belangrik is dat daar ‘n sterk band tussen jou en jou kind bestaan, veral as jy bekommerd is oor die waardes wat jou kind in die skool of in die kurrikulum moet leer. Kom hoor hoekom die ouvroustorie van “Kry jou kind nou los van jou rokspante!” regtig uitgedien is, hoekom jy hom maar mag en moet vashou, en les bes, hoe jy die band tussen julle kan smee en versterk, as julle regtig nie op dieselfde golflengte is nie...
Onthou van Augustus 2023 se promosie:
Kry van 14 tot 31 Augustus 2023 25% afslag op een of meer van die volgende kursusse met 'n afslagkoepon wat ek op die oolfant-webblad en facebookblad sal publiseer op 14 Augustus 2023.
· 21 dae na sukses as tuisskoolma
Jy kry ook 25% afslag op
· Omvattend Afrikaans Gr1, 2 en 3, wat jy van ons webblad www.oolfant.com af kan bestel.
Boonop kry jy 4 fantastiese bonusse. Moet dit nie misloop nie!