Oolfant se potgooi
Welkom by oolfant se potgooi. Ons leuse is oos, wes, tuis bes, want ons wil van tuisonderwys ontwerperonderwys maak.
Oolfant se potgooi
Gee jou Kind 'n Hupstoot deur Voorlees!
•
Karin van Oostrum
•
Season 4
•
Episode 2
Bekommerd oor jou kind se taal? Of sommer net lus om ’n baie aangename gewoonte saam met jou kind te vorm?
Kom hoor wat is al die ongelooflike voordele van voorlees en dat dit ’n ongeëwenaarde manier is om jou kind se verbeelding en kreatiwiteit vlerke te gee.
Ons gesels oor WAT om te lees, en wat lewende boeke nou eintlik is. Ons gesels ook oor HOE om voor te lees en wat terugvertel en onderdompelingslees is.
20% Afslag op alle oolfant-produkte tot 31 Augustus 2024!
Moet dit nie misloop nie!
Kyk by www.oolfant.com vir ons kursusse:
· 21 dae na sukses as tuisskoolma
· Omvattend Afrikaans Gr1, 2 en 3, wat jy van ons webblad www.oolfant.com af kan bestel.