Laat ons Boekevat

Matteus 4

Jan Smit Season 1 Episode 5

Send a text

Jesus weerstaan die duiwel se versoeking in die woestyn, Hy roep die eerste disipels om hom te volg en dan begin Hy Sy openbare prediking in Galilea. Bring jou bybel en kom, laat ons boekevat.