Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)

Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 5) - Liggaamlike persepsies

August 05, 2024 Magda Ehlers Season 1 Episode 5
Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 5) - Liggaamlike persepsies
Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)
More Info

Aug 05, 2024 Season 1 Episode 5
Magda Ehlers

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Vind jy as ouer of juffrou dit moeilik om al die liggaamlike perseptuele vaardighede en uitvalle by kinders in Afrikaans op 'n verslag/rapport te verstaan? Ons kan help. (body image)

Hierdie Afrikaanse potgooi is vir ouers en opvoeders om al die moeilike, sensitiewe terme op te som in 'n verstaanbare wyse met 'n paar moontlile voorstelle hoe om jou kind te help indien jy enige van hierdie perseptuele vaardighede en uitvalle by jou kind vermoed.

Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvoeders in Afrikaans. 

🌈 Ons potgooi is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. 

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se POTGOOI?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 
🚀Leersaam
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 
🚀Effektief 

Support the Show.

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedku +
Help us continue making great content for listeners everywhere.
Starting at $3/month Support
Show Notes