Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)

Voorsmakie van ons beplande GRATIS nuwe LEESPROGRAM vir 2025 (Boustene vir lees in Afrikaans)

August 21, 2024 Magda Ehlers Season 1 Episode 1
Voorsmakie van ons beplande GRATIS nuwe LEESPROGRAM vir 2025 (Boustene vir lees in Afrikaans)
Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)
More Info

Aug 21, 2024 Season 1 Episode 1
Magda Ehlers

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Ons is baie opgewonde om sommer nou al met julle die groot nuus te deel dat ons die 1ste Januarie 2025 'n splinternuwe leesprogram vir jong kinders gaan vrystel in Afrikaans. Jy gaan ongelukkig so bietjie moet wag vir die volledige leesprogram, maar hou asseblief al ons sosiale platforms dop.

Hierdie potgooi is die inleiding vir die leesprogram en die video is beskikbaar op 1 Januarie. SUBSCRIBE sommer nou al op ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube kanaal om nie een video te mis nie. 

Hierdie potgooi gaan waardevol wees vir alles ouers, opvoeders en kinders om te weet wat moet in plek wees nog voordat enige formele lees kan plaasvind en wat moet ook plaasvind tydens formele lees. Dit word op 'n baie eenvoudige manier verduidelik vir jou kind om maklik te verstaan. 

Lekker luister. 

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse potgooi luister? 

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 
🚀GRATIS! 
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

Support the Show.

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedku +
Help us continue making great content for listeners everywhere.
Starting at $3/month Support
Show Notes